Alexander Bay, South Africa
Wat gebeur deesdae in Alexanderbaai? Wel nie veel nie. Lyk my die meeste van die mynboubedrywighede het toegemaak. Daar is nou wel kontrakteurs oor wat diamante myn. Maar al wat ons kon sien was sand en stof. En baie ou geboue. Lank terug was dit 'n mooi dorp. Maak nou is dit net 'n spookdorp. Maar dis nie al nie! Die dorp is besig om weer lewe te kry! Daar word gewerk aan die paaie, lamppale en heelwat word gedoen om die plekkie weer aan die gang te kry. Johan v...