Middelburg, South Africa
Die groot pak het begin! Hoe leef jy 'n maand met so min klere? Ons sal maar moet sien. Daar is nie baie plek nie so ons kan min goed saam vat. Die tasse le maar geduldig en wag dat ons alles inpak. Ek glo ons sal alles inkry. Sal maar net mooi moet pak. Dan is dit nog die los goedjies soos speletjies en kos. Die Swift sal weet sy is gepak. Woensdag moet ons klaar gepak wees want Donderdag is dit Raadsvergadering, dan kom ons eers laat by die huis. En Vrydag ry o...