Wat gebeur deesdae in Alexanderbaai? Wel nie veel nie. Lyk my die meeste van die mynboubedrywighede het toegemaak. Daar is nou wel kontrakteurs oor wat diamante myn. Maar al wat ons kon sien was sand en stof. En baie ou geboue. Lank terug was dit 'n mooi dorp. Maak nou is dit net 'n spookdorp. Maar dis nie al nie! Die dorp is besig om weer …
Wat gebeur deesdae in Alexanderbaai? Wel nie veel nie. Lyk my die meeste van die mynboubedrywighede het toegemaak. Daar is nou wel kontrakteurs oor wat diamante myn. Maar al wat ons kon sien w…
So verlaat ons toe vir Keimoes die more en ry reguit Kakamas toe. Dis 'n groter dorp, maar nie so mooi soos Keimoes nie. Van daar draai ons toe af na Augrabies toe. Daar waar die mooi waterval…
Ek het verlief geraak op die klein kusdorpie, Port Nolloth. Dit het weer rustigheid in my gebring. Ek weet nie of dit net die see was nie, Maar die dorpie is iets besonders. En ook die mense w…
Jy ry nog so in die dorre veld, dan maak daar 'n groen paradys voor jou oop. Plantasies van druiwe le voor jou uitgesprei. Sulke kontraste is baie mooi vir my. Die grond is so dof en langs die…
Oupa wag al vir ons. Sy selfoon het gelui toe ons by Griekwastad verby is. Ons het hom laat weet dat ons al naby is. Die laaste 140km van Griekwastad tot by Groblershoop het vinnig verby gevli…
Jet van Rensburg
En jy se nie jy was hier nie,sou jou graag wou sien,maar meskien op n ander keer
Jet van Rensburg En jy se nie jy was hier nie,sou jou graag wou sien,maar meskien op n ander keer
re: Die vakansie begin