Park West, South Africa
Elf uur het ons na Swifty toe geloop en begin ry Bloemfontein toe. Alhoewel dit ook vakansietyd is was die pad deur Johannesburg normaal. Geen voorvalle nie. Wel amper. Ons gebruik nou FNB en Engen om die pertol in te gooi. Dan kry mens tot 15% terug. Wel in Ventersburg, toe die petrol naaldjie al laag was, was daar nie 'n Engen nie. Toe druk ons deur Bloem toe. Ons het dit net net gemaak. Ons het by Loch Logan Mall gaan draai om 'n paar goed te koop om na oupa t...