Profile
Blog
Photos
Videos
Word wakker in koma
Ontbyt scooter huur
Ek ry agter op Bim
Eerste beach stop - pragtige mandjie boot - helmets op strand. Pragtig.
Resorts langs d pad.
Vrouens ru sommer en gesels
Stop china beach - visserbootjies en mandjie bootjies.
Tempel - check scooters in, skryf kryt op scooter en kry kaartjies.
Vrek warm.
Cover met sarong
Motorcycle tan op bene.
Ry oor pas - pragtig.
Eet roomys en drink lekker koue koffie bo op pas... Proe locals banana flower en gebraaide sticky rice ryskoekies.m xoi chien
Sokker diamante - wat hulle weet v SA.
Fish trap fotos op brug - sien flying fish en visserman.
Lunch en swem by lao cai? beach - interessante warm koue water - jeklyvid
Tannie wat nite versamel baie happy vir nuwe R20 en R10 SA note
Terug deur tonnel
Fietse op trok deur tonnel terwyl ons op local bus ry. Turkish delight sessme brittle sweets.
Pad terug op scooters - begin al donker word en amazed oor die professional scooter riders in peak hour.
Marga gaan staan sonder petrol en ek en Bim draai om.
Respek vir oor d crossings!
Vinnige swem
Rokkies
Banana fritters op pad. Kry handsak en bestel Skoene bestel. In totaal 16 pare en 3 handsakke!
Toe ons weer sien net voor 10
Dorpie besig om te sluit en ons gaan eet by infinity bar disco. Eet local hanoi wonton en weer cao lao. Marga gaan slaap en res v ons shisha en gin en tonic langs die rivier.
Weereens eers 1uur in d bed.
- comments