Hanoi, Vietnam
4uur wakker geklop
4:30 in hanoi
Taxi na hotel
Gelukkig vroee incheck na eers gese later
Uur oggendslapie - almal gestort en reg vir a en marga se laaste shopping
Supermark toe vir sweets en koffie en koffie koppies en ryspapier en chopsticks
Soektog na hoed vir anneke en tas vir marga
En op pad verlei deur sy winkel. Rokkie en 14 serpies later. Kry tas en hoed en gaan lunch in ta hien by nice plekkie. Heerlike crispy chicken en rice en mango vir my mango ...