Hoi An, Vietnam
Word wakker in koma
Ontbyt scooter huur
Ek ry agter op Bim
Eerste beach stop - pragtige mandjie boot - helmets op strand. Pragtig.
Resorts langs d pad.
Vrouens ru sommer en gesels
Stop china beach - visserbootjies en mandjie bootjies.
Tempel - check scooters in, skryf kryt op scooter en kry kaartjies.
Vrek warm.
Cover met sarong
Motorcycle tan op bene.
Ry oor pas - pragtig.
Eet roomys en drink lekker koue koffie bo op pas... Proe locals banana flower ...