Sri Lanka, Sri Lanka
Sri Lanka... Of eerder Ceylon.. Al wat ek van hierdie land geweet het voor hierdie trip is dat hulle krieket speel en dat die kat op 'n skip daarheen gestuur is. Wat ek nie geweet het nie is dat ontrent 80% vd populasie buddhiste is, dan colombo die hoofstad is, dat meeste vrouens nie alkohol drink nie, dat d mense vreeslik vriendelik is, dat daar net 5% werkloosheid is en dan ook dat afrikaners tydens die anglo-boere oorlog na 'n oorlogskamp gestuur is by diya.....