

Eldoraigne, South Africa
Die tyd het aangebreek!! More die tyd is dit half 6 die middag/aand in Argentinie en soek ons slaapplek vir ons 1ste aand oorsee! Sakke is gepak, Kindle is gelaai, ons is gereed. Glo my (Alecha) dis moeilik om jou hele lewe vir die volgende 4 maande in net 'n sak in te pas...
'n Paar wonderwerke het al klaar gebeur hierdie laaste week - ons het goeie huurders gekry vir ons huisie vir die volgende 4 maande EN al ons persoonlike goed het in die klein 3x3 meter sto...