Profile
Blog
Photos
Videos
Jip, today is only 2 weeks before we leave! And what a hectic week its been with all the packing and collecting of visas and all the festivities! We hope that all of you had a great Christmas like we had and that 2013 will be truely blessed!
Ons laaste 2 visas, Rusland en Schengen is veilig in die sakkie. Nou kan ek uiteindelik ontspan. Ons hoop nou net die stoorplek vir ons goedjies is groot genoeg. Het darem nuwe hoop nadat ons vandag die 1ste vrag gevat het! Ons het 'n heerlike familie ete gehad saam met al ons ouers, dankie ma's en pa's!
Die realiteit van wat ons doen begin nou inskop. Ek dink die oppak het dit veroorsaak... Partykeer dink ek ons is seker mal om als op te pak, kontrakte te stop, noem maar op, om vir 5 maande in die wye wereld in te vaar?! Maar soos Thanyani vandag gese het, mens leef net eenkeer en mens kry kanse en geleenthede in die lewe wat jy met als in jou moet aangryp. En dis presies wat ons nou doen, so nee, ons is nie mal nie! Ons gaan die trip en ervarings van 'n leeftyd he! Ons kan nie wag nie!
I want to ask all of you to please keep us in your prayers during these 5 months! We will need all the prayers we can get to stay safe and sane... Thanks a mil for all the comments! We love hearing from you as well, feels like we are taking you with on the trip.
Tot volgende keer! C&A
- comments
Clair So exciting ! happy for you guys !