Hey guys! I see you made it home safely! It looks like you have had a fabulous adventure, I checked the pictures and videos!
Are you guys on facebook at all? I want to keep in contact as I am planning to visit South Africa next year. My email address is [email protected]. If you are on facebook, please add me, otherwise send me your email so that we can keep in touch!
Regards,
Leandro (Brazilian Guy you met in Vang Vieng)
Helna Upfold
Bly om te sien julle is veilig by die huis. Hoop julle het klomp fun in Kaapstad, ek is baie jaoers. Ek sit alweer by die werk en droom oor die volgende vakansie!
May
It is very nice to hearing from you.I admired of your long and power trip.I will read all the articles of your blog to share your happiness and experiences.Hope you and Mary can used to your hometown's life very soon.
Lily
Hi, Joey, Mary, you are finally in South Africa now. Happy to go home . I saw you took a lots of animals' photos in the Album, so interesting!
Hope you enjoy a warm Christmas eve!
Ousus
Pudding en die Hilux laat my terugdink aan die Titanic & die Scimitar - miskien is dit in die gene! As julle ooit weer so iets beplan en uit die kaap uit vertrek, en daar is plek vir 'n passasier, kan ek asb my naam op die lys sit? Ek is seker die kleinbaas sal die grootbaas se arm kan afdraai vir verlof.....
Ons sien julle een van die dae, ek kan nie wag om alles eerstehands te hoor nie! Geniet die kuier by die 3.5 De Beers as die laaste stop voor julle by die huis is. Veilig ry en drink net gebottelde water! Baie liefde, Ousus xxx
Sadie Shepherd
Hey its the Hilux passanger here, Sadie. I can not tell you how grateful i am for all the towing help and the recommendation on reading! We bought a new battery at the first big town and throughout the rest of our trip we had to disconnect the positive connection each night!!! Ah the wonders of trucks!!! I have now made it home safe to England however the temperater it currently below 5 degrees below Zero so i am wishing and hoping to be back in the sun! Please keep in touch and good luck with the rest of your journey ( oh and i'll make sure Gerrit gets your email so you can look forward to the case of wine over christmas!) Karma's great!!!
Mama En Tannie Hester
Ta hester se,: sy beny julle waar julle orals is, dit is ongelooflik. Kan nie wag dat julle terugkom om alles te hoor nie. Kom kuier op Pearly Beach! Tannie Hester en oom Jan.
Marelize
WOW! Ek gaan defnitief dit as een van my eerste Afrika safari's beplan.
Baie bly julle is nie meer in Asie nie met alles wat besig is om daar te gebeur...
Die Mama
Buffalows, zebras, elephants,lion, for seconds I was really worried!!! Welkom terug, in Afrika, So near!!! Yet So Far!!!!. Pudding lyk ongelooflik!! Many tales to be told once you two guys are back home, experts in 4 X 4 tracks, experiences that few has had, even backtracks on safari's!!! When will the CD be in the Shops???!!
Volgens die fotos lyk dit of die kampery heel gesellig is, heeltemal gekonfyt in die taak!! Hout op die dakrak en al!!
Dankbaar julle is veilig, geniet dit wat jul doen, geniet vir pudding, voorspoed vir al die potholes en challenges !! Lief vir julle. die kalf is besig om vet te word vir die daardie dag wat hy "gemes" moet word!!
Die Mama
Heerlik om weer te sien wat julle twee alles ervaar. Nou kan julle self besluit teen watter spoed julle wil ry, Geniet die bestuur en die nuwe kar, vertrou dat die opdraendes en die afdraendes wonderlik sal wees met die4x4. Sien uit na dit wat julle vir ons uit Kenya verder gaan wys. Geniet die Boerewors en Afrika kosse. Baie lief vir julle, pas jul self mooi op. Ons bid vir julle, geniet elke oomblik.mama
Johan Botha
Hi julle, dit is absoluut amazing, ek is ongelooflik jaloers op julle trip, dit lyk awasome, for years to come sal julle hierna terugkyk en dink hoe bevoorreg julle was. Hier gaan dit baie goed, familie praat oor julle trip en ons volg fotos, videos en chats. Johan vetrek na duitsland, 4 tot 11 Okt, julle is meer suid as waar ek sal wees, kan wel pakkie drop oor egipte, sal nie so mooi kan mik nie. geniet dit ons volg. die bothas, johan,marianne,ania en chris. lief vir julle.
Marni Bezuidenhout
HAHAHA! Ek love die "Max in ....." foto's altyd! Dis great!