Ok Rikus so I have had photos of broken Landrover....we know what else would we expect if it is not a toyota...but wheres the lovely pictures of the Lake and the beautiful scenery dont tell me I will have to come and take them all for myself!!
Keep up the good work with the blog you know I need my fix every few days.
Hanlie
Hi julle. Julle kamp op mooi plekke. Jammer oor die gearbox affere. Toe maar iemand gaan dit kan uitsort.. Liefde
Hanlie
Ryno En Linde-Marie
Het nou net weer deur al die blogs gelees en die fotos gekyk . Dis AMAZING. Ons is baie jaloers. Sterkte vir julle. Ons dink aan julle. Li-Ry is die naweek op Matriek naweek in Langebaan. Dit gaan baie goed met almal van ons. Elri bly net aan vra waar haar ouma grootjie is.(haha).
Lief vir julle
Ryno en Linde-Marie
Eduan
Hallo julle, Daar's altyd 'n rede hoekom dinge gebeur. Soos julle dit self agter die Landie het "There's no hurry in Africa". Sit maar die voete op en geniet die ervaring. Baie Sterkte!
Eduan
Hallo julle, Daar's altyd 'n rede hoekom dinge gebeur. Soos julle dit self agter die Landie het "There's no hurry in Africa". Sit maar die voete op en geniet die ervaring. Baie Sterkte!
Ryno En Linde-Marie
Lekker om te lees wat julle doen en ervaar. Onthou, klein probleempies soos daardie maak lekker stories agterna. Sterkte
Ellen
hallo julle twee...dis lekker om julle te volg..as dit so begin..kan dit net beter raak...voorspoed......
Eduan
Hallo Julle!!!
Dink aan julle (lekker jaloers gewees toe julle hier wegtrek gister oggend) Die begin van 'n groot avontuur..... Rikus sal omtrent kan se Afrika is nie vir sussies nie, hy is saam met Ma daardeur. (Dis moer dapper...)
Elsa
Hello Arina & Rikus
Hoop julle het 'n lekker dag vandag ek sal elke dag aan julle dink.