Hallo julle, Dit is so mooi daar 'n mens wil amper huil. julle fotografie is uit die boonste rakke! Dankie dat julle dit so interessant maak vir ons armsalige agterblyers. Ons voel amper of ons saam met julle daar is. Baie sterkte en hou maar die beursie styf vas Ma....
Eduan en Enid
Eduan
Hallo julle, het vandag teruggekeer vanaf die Kaap en Algeria. Fantastiese vakansie gewees en het baie lekker met Linde Marie en Ryno gekuier. Het lekker in die berge rondgeklouter en baie gesien. Desember reeds bespreek!!!!!! As ek so kyk na julle fotos raak ek sommer jaloers, maar gun julle elke oomblik.... Ek dink na afloop van hierdie trippie sal alle ander toere maar saai wees..... Pas julle self op
Eduan en Enid
Teena
Happy New Year to our adventurous travellers. Your blog is so poetic you are turning us all green with envy.
Most of us Aussies travel to Africa for the animals but the true stars surely are the warm amiable people who grace the mosaic of nations that form the marvel we call Africa.
Your positive encounters with both locals and fellow travellers are made possible because of your open minds and hearts.
Travel safe and embrace every moment
George & Cheryl
Hi Guys! It's great to read about your travels and see the stunning photos. It's great to follow your progress through Africa on an epic journey that we would all give our eye teeth for. Not only get to do all this but we get to do it daily and we can communicate with you.
We wish you a blessed 2011, may you reach all your travel dreams and return to us safely.
Regards,
George & Cheryl
Helga And Gert
So glad to get a sign of life from you. Enjoyed your pic's very much.
Whish you a loveley evening on the 31st, wherever you will be and just all the best for both ouf you - keep well and save - God bless
Jesse
Far from home - away from family at christmas. Goodluck you guys. Praying with Arina for your journey with Christ our Lord. We all have been praying very hard for you, Rikus. We know and believe this is why your path crossed as Adrie and Anet said! Merry Christmas!!
Lehan En Tania Fouche
Hallo daar ou pel en Rikus. Jul het darem 'n grênd web-site, so lekka met ali nuus en foto's. So bly om te sien als gaan goed met jul eni landi, 'n regte staatmaker! Vasbyt, geniet elke oomblik en maak die beste van elke dag! Geniet jul Kersfees da doer in Afrika, ons drink 'n doppie op jul eni Landie. Mooi ry!
Hanlie
O julle maak my lekker jaloers met al die nuwe plekke. Rwanda en Burundi lyk regtig mooi en anders. Bring vir ons tee of koffie saam asb.! Ons ken die Kenya en Tanzaniese koffie maar sien dat Rwanda ook koffie verbou. Hier is almal in vakansie bui maar Owen spoed die naweek so ons nog nie in die bui nie. Vlg week!! Groete en veilig ry Hanlie
Ryno En Linde-Marie
Wow. Ek dink ek het ook nou 'n voltaren nodig nadat ek al die nuus gelees het. Dit moet wonderlik wees om al die dinge en mooi natuur te ervaar. Hoop julle geniet elke oomblik daarvan. Ek het begin om die dorpe op ~Google maps in te tik. Baie interressant om te sien waar julle is en hoe hoog in afrika julle al is. Ons het probeer bel na die satelietfoon maar kom nie deur nie. Het toe maar 'n email na die foon gestuur. Laat weet of julle dit gekry het. Gaan hopelik more met vakansie. Het drie dae voor die tyd per ongeluk petrol in die diesel tank gekry en toe bietjie dramas gehad, maar niks wat ons nie kan handle nie. Ons sien baie uit na die berge. Jule moet elke oomblik van die trip wat nog voorle geniet. Rickus baie dankie vir wat jy vir ons ma doen. Praat weer later.
Liefde
die Van Niekerks
Teena
The abundance of beauty take so many different forms across Africa that I am sure it would take a lifetime and more to experience. I wonder who amoungst us could not be overwelmed by the contrasts from east to west and south to north of such a vast and unique continent.
Africa plays with my emotions and your blog facilitates tears to my eyes, laughter to my lips a smile so wide I could in fact be African. Then sends me straight back to the Atlas to plan the next trip.
Eduan
Hallo julle, so bly om te sien alles is weer voor die wind. Ons vertrou die Landie gedra haar nou..... Klink so mooi daar waar julle is, sit foto's op sodat ons kan sien.
Ons ry die nag vd 12de af Kaap toe. Hoop om lekker uit te span na 'n moeilike jaar. Kry nie 'n towbar vir die kar nie so ons sal maar pak wat ons kan en sonder dit bly wat ons nie kan pak nie.
Groetnis
Eduan
So bly om te sien alles is nou weer in plek en julle kan weer vorentoe. Ons vertrou dat all julle probleme gekompakteer was in hierdie een en vertrou dat alles vorentoe net "plain sailing" sal wees. Geniet dit.