Profile
Blog
Photos
Videos
Bali 2011
So dag 3 van ons Honeymoon het aangebreek en Tanya is steeds 'n bietjie siek. Sy voel 'n klein bietjie beter, maar rus nog steeds al die pad.
Ons het 'n vinnige breakfeast gehad. Tanya kon nie rerig eet nie, sy het maar net 2 snytjies toast in. Dit het my darem tyd gegee om weer bietjie na ons budget en geld te kyk (ek het mos 'n jood neus).
Ons moes toe maar ons Olifant trip gekanseleer het, maar ons sal dit op 'n ander dag doen. As Tanya more beter is sal ons 'n boat cruise na drie eilande toe doen. Dit gan great wees.
- comments
Shireen Hoop sy voel gou beter!!! Julle moet dit geniet!!!
Karin All part of the adventure, enjoy die boat trip more, hoop Tanya beter sodat julle kan gaan xxx
GRACE IS TANYA NOU OK SANDY STUUR BAIE LIEFDE, ENJOY