Inverness, UK
Hierdie week het so vinnig verby gegaan en soveel dinge wat ons moes doen. Omdat Misti temp kon ons inder goeters saam doen en tog was dit heerlik.
Ek doen vir haar goed by die huis wat andersens moelik sou wees. Ek het ook the battle of the rose gehad die oomblik toe die son lekker skyn. Hier was n ou rosehip bos wat net nie wou vrek nie en ek het net besluit kom wat wl maar jy gaan bars In my sneeu pajamas en slippers soos n regte battle axe.Op my kniee later ...