Heléne's latest entry
Yas Island, United Arab Emirates
My dae voor die vlug is altyd krazee verby. Ek het min slaap gehad. Ek los my tablet by die huis en besluit om net met my foon te probeer regkom. Sie tablet se battery leww is te kort.
Die sewe ure van die vlug vlieg letterluk verby. Die SAA lugwaardinne is die dikste wat ek nog ooit moes aanskou maa dos n aa.gename vlug en gou agter die r…
Annalie Helene, Geniet! Ons moet 'n midde-oosterse kosaand hou as jy terugkom.
re: photo from 26 December 2015Avril Hallo Pollie Kan sien jy het heerlik in Plodda gekuier........Pragtige fotos en ewe pragtige herinneringe! Ek dink mens sal pas moeilik aan met die minder as min son - maar aanpas sal mens want die omgewing is mooi. sien jou een van die dae. Liefde Avril
re: Aviemore sneeu oordMarinda Pragtige foto van julle!!
re: Ma & SeunRene Ek dink jy lyk ala soos 'n Yeti van al die koue weer. Tyd dat jy terug kom en bietjie ontdooi!!! Bring die hond saam sy lyk cool, die vis kom al na my toe as ek hom kos gee. Hy b**** net as ek hom optel om in skoon water te sit. Groete vir die kinders
re: Inverness, UKRenee Hauptfleisch Hi Pollie Jou foto's lyl pragtig. Die weer lyk regtig baie goor. Ek wil ook 'n lappies kombers he. Maak asseblief een met Duck egg blue, cobalt en turkoois. Dit lyk baie interessant.
re: Woods at Dores, 5 km from homeAnnalie Well done! So you went up a mountain...Sien die sneeu is min, maar dit lyk to snerpend koud
re: Ek by AviemoreSmallie Mooi storie- ek hou van daai Kamp reels en dan ook die afsluiting Pollie v Pretoria maar nou ook van Brittanje.Mooi dag en groete vir alaml Watter kamp reelsMisti het begin werk maar is baie moeg vandag. Lyk nie goed vandag nie
re: Inverness, UKAnnalie Durandt As jy klaar is in Scotland met Misti se huis, kan jy asseblief myne ook takel. Lekker kuier. Annalie Klink of ek n besigheid sal kan begin, dink solank aan name??
re: Inverness, UKDebbie Wat se vir 'n plek is dit die? Hi Debs ek is so bly jy lees my blog!!! Dit is n ou Karavaantjije wat die man sy werk en lewe gelos het om langs Lochness te kom bly en die monster te soek. hy bly seker al so 20 jaar hier en het nog niks kon kry nie? Hallo?
re: Kyk die oulike posbus by die caravanMary Aww, sleeping in the car, as per usual lol This is not for laughing he was sleeping on his special pillow that went missing in action. I am so glad you read my blog. Today I am correcting and rewrite my recipes. It is hard on the ipad and then my cellphone and the the differnet computers
re: Le C wag vir ons voor die quilt shopSussie van die see Nee jong jy beter die koue en sneeu trotseer en die walk gaan walk. Vat jou kamera en neem n foto van Nessie. As jy lank genoeg stilsit sal sy defnitief haarself kom wys. Maak nou bietjie geskiedenis vir ons. Sien jy kuier nog lekker, geniet maar die tyd gaan so vinnig verby! Liefde vir almal xxxxx Dis vir my so spesiaal om hier te wees. Ek doen al die mamma goed wat ek en jy al van gepraat het soos jy ook soms vir Christelle mis. Hulle bederf my so en ek word soos n prinses behandel. Le Clercq kom die 14 de ook kuier vir oulaas voor ek die 17 de Maart terug gaan
re: Inverness, UKgerard Smal Hi Polla kedolla- jy weet hoe gestrem ek is met rekenaar maar nou het ek in blokkie ontdek hoop dit kom daar uit.OOO! daai kerrie ek is al so lank lus vir dit.Die koue hoe is dit anders? Hi Ger Die boodskappe kruip oral uit dan is dit by blog comments en dan weer by messages. Ek werk ook nie aldag oral die site reg uit nie. Dan is ek op die ipad en sy keyboard is simpel en sensitief en my foon is te klein. Nou is ek op Misti se computer om dit alles bietjie te update e die foute te probeer regmaak. Dit is so lekker as al die mense op die site comment. Ek het dit reg gery om die email adresse op te laai en dan kan ek antwoord. Ek werkbaie en doen baie goed en dinge vir Nonnie. Al die ou huis dinge wat sy graag wil verander en lus is om te doen
re: Inverness, UKCarina Klink te lekker!! Xx Hi C ek is so bly jy lees my blog. Ek het vandag tyd gevat op Misti se rekenaar om die foute bietjie reg te maak. Want ek werk op haar ipad en dis nie so maklik nie. Het nou eers uitgevind dat ek op die comments kan reageer. Werk jy al lekker?
re: Inverness, UK