

Gaerry In The North Of Spain , Spain
Yaki kos in spanje - Helene
Na twee weke on spanje spartel ek hier in die noorde deur die miljoene olyfbome, lemoene druiwe em tamatoes. Maar wragtag weet ek nie wie dit nie. Die kos in Italie en spanje is horrible sleg. Noe middag bestel ons die treat van die dag: ruvuelto no corbello ens. Dit is toe reg dit was revolting. Eier met uie en murgpampoen maar die eier is so rou ingeroer en die hitte van die kos maak dit Dan gaar? Yak!
Gisterssnd in n grand plek k...