Profile
Blog
Photos
Videos
Honeymoon in the desert
Upington, South Africa
Apologies to my friends that this blogwilll be in Afrikaans
Ons is gepak en dit lyk amper soos n tuisland trek wat huistoe gaan. Lyk of ek aanvanklik bietjie gaan sukkel met skryf want die tikker lyk my wil net self skryf.
Die pad was verbasend stil en die N14 was nie n sleeted keuse nie. One bestemming Reivilo ver in Noordwes. Dag een van men’s se wittebrood is 560km hard op die boule.
Ons rede vir Reivilo is one dierbare skoolvriende wat daar woon en jaarliks die Quaggablatt Boerefees daar reel. Dit is vir fondse vir die dorpie se ouetehuis.
Wat n lekker verrassing om tussen die bosse onder n oopkant saal na die Afrikaanse sangers onder die sterre the luister.
Ons eie Steve was vanjaar die trekpleister wat Almal in die omliggende area gelok het om dit die grootste fees ooit te maak met 523 mense.
Ons het n wonderlike buitelug konsert gehad met n stergespikkelde plafon.Vroegoggend begin die dag met tuisgebakte beskuit en ons is reg vir 40km sinkplaatpad om aan te sluit oppad na Kuruman....dis begin van die Rooi Kalahari
- comments