Le al weer plat op my rug, kan nie beweeg nie....kan darem nou weer 'n bietjie opvang met eposse en ook jou blog...lyk of jy 'n fantastiese tyd gehad het!!! Kan nie wag om alles te hoor nie. Soo opgewonde om jou te sien, verland baie!
Ons het die moooooiste toevoeging tot die familie gekry - Chloe so prgtig! So klein!
Sien jou een van die dae.
Lief jou!
Bxx
Edward
So jealous, Bogota sounded like great fun. Looking forward to the report back on Cali - never been there and it's meant to be wild!
Daniel
Nice post Anton!
it is absolutely rude an unfair that you are doing all this without your good friend Dani. I can tell you that I will get revange one day. When are you heading to BA? I dont know why i think that is going to be a nice farewell to SA, being host by Wittaker. He probably know well by now where to have a drink in BA. Lucky you!
Take care my friend!
John Mac
Hey Che/Vaughan
Looks and sounds great. We missed you at the poker lunch. By all reports it seems as if good fun was had by all as no-one has a great recollection of it. George claims to still owe me money because he still had all of his the next day (paid by credit card) - I walked home from Zoo Lake because I had a sore foot and Richard and Goerge hitched a lift with a drunk driver. No-one knows where Frank went.
La Parreirenha was fantastique and we drank a toast to Mr Guava.
Keep on trekking!
Deon
Goeie more Anton,ek kan nie verstaan hoekom jy my nie saam geneem het nie.Ons(ek en Ma) gaan kyk hoe speel die Bokke teen Ierland.Francois vertrek ook so 'n dag of twee voor ons, daarna toe.Pieter is deur Cadiz uitgenooi;so dit lyk of 4 lede van die familie in Dublin gaan wees.Hoop net die Bokke hou die beste vir laaste.Barbara kan nie saam gaan nie want Mikhe neem aan haar eerste perdry-kompetisie deel.
Groete uit 'n nat en koue Ballito.
Tejs
Hi Anton,
Great reading. Looking forward to the next blog and pictures from Colombia :-)
David Storey
Mmm.Still F*#king in holiday. So you actually were serious about taking off time... Life here is hard bru but hanging in until Julius is made President and we all get rich
Rina Van Metzinger
Hello Anton, Behalwe die skrape, bloed en velle wat waai klink dit of jy menige persoon se drome uitleef! Geniet dit soooo baie - dis nie altyd vir enige mens beskore nie en juis daarom is ek groen (gelukkig nie so erg soos die slang nie!) maar darem! Dit klink vir my of jy besig is om 'n Camel Man posisie in te oefen of dalk nog 'n bekwame toerleier te word! Bly so lank jy wil - dis 'n baie spesiale geleentheid.
Liefde Rx
Chickster = Nunki
hi boeta. first things first. Facebook se m~@?>! killroy is soveel beter en jou blogs is uitstekend; geniet dit so om te lees en dan die fotos te kyk! Is net bietjie agter, trek nou eers in Antigua! Maar Andrew skimp vir hoendersop want my baby is siek, so gaan deur die week verder koekeloer. Hy stuur baie groete en dit lyk vir ons albei soos een hengse avontuur! Geniet dit; mis jou baie! liefde en soene en drukkies
xox
Clive
Waar is die Kaptein? I'm living vicariously through you... dreaming of a beach a beer and a bay, some ancient ruins and testing out the peyote.
Zaritha & Tanne
Anton-jou bogger.
Jy leef ons droom.
Enjoy ,enjoy,enjoy.Bly dubbeld so lank as wat jy aanvanklik beplan het.