
Ullapool, UK
Lekker dag in mooi visors dorpie Ullapool op die wes kus va skotland.
Ons en die kinders het vanoggend in die reen uitgery na die mooi dorpie toe- die area is in ware bergagtige streek wat hom uitleen vir stappers wat die wereld verken
kan dit vergelyk miskien met Clarens vir die berge gedeelte maar die see is mssing in Clarens- hier in Lulla pool is in pragtige vissersdorpie wat werk met Vissermanne wat uitgaan see toe elke dag om te vang.