
Bournemouth, UK
Het laas saterdag (n week terug) Bournemouth toe gegaan met Daniel. Het op die 8 uur trein van waterloo geklim, dit vat so 2 ure om daar te kom. Ons het afgestap na die strand toe n hele entjie, maar was dit die moeite werd. 'n Strand soos in sa met sand en branders nie baie groot branders nie maar daar was branders. Ek was so gelukkig daar en dit het net beter en beter geword. Mens moet eers by so cliff afloop dan kom mens by die see. Die eerste ding wat e...